Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Woordeloos tot verhaal binnekort by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bespreek

 
Inligting oor die volgende Boekpraatjies by Protea Boekwinkel (Stellenbosch):

Saterdag, 29 September. Michael de Jongh, die skrywer van Roots and Routes – Karretjie People of the Great Karoo sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor dié besonderse publikasie wat vroeër vanjaar verskyn het. Die bekende dramaturg, Athol Fugard, sal as sy gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 6 Oktober. Hans Ester en Chris van der Merwe sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor die boek Woordeloos tot verhaal – Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans waarvan hulle die samestellers was. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

 

Please register or log in to comment