Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Michael de Jongh en Athol Fugard gesels eersdaags oor Roots and Routes

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 22 September. Etienne van Heerden sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Tim Huisamen in gesprek wees oor sy bundel kortverhale, Haai Karoo, wat onlangs verskyn het. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 29 September. Michael de Jongh, die skrywer van Roots and Routes – Karretjie People of the Great Karoo sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor dié besonderse publikasie wat vroeër vanjaar verskyn het. Die bekende dramaturg, Athol Fugard, sal as sy gespreksgenoot optree. (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

 

Please register or log in to comment