Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Carel van der Merwe en Etienne van Heerden volgende aan die woord by Protea Boekwinkel

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 15 September. Carel van der Merwe sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor sy nuutste roman, Skaduwee, wat pas verskyn het. Louis Esterhuizen sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 22 September. Etienne van Heerden sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Tim Huisamen in gesprek wees oor sy bundel kortverhale, Haai Karoo, wat onlangs verskyn het. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

 

Please register or log in to comment