Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Loftus Marais en Pienkes du Plessis is die volgende twee sprekers by Protea Boekwinkel

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 1 September. Loftus Marais sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) wees om oor sy nuutste digbundel, Kry my by die gewone plek aguur te gesels. Desmond Painter sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 8 September. Uit die pen van Pienkes du Plessis het daar pas drie publikasies verskyn, te wete: Die man, Ek ken jou en Anderkant duskant. Hy sal om 11:00 in Protea Boekwinkel met Ampie Coetzee en Martie Retief-Meiring oor dié drie boeke van hom gesels. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

 

Please register or log in to comment