Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Woordeloos tot verhaal binnekort by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bespreek

 
Inligting oor die volgende Boekpraatjies by Protea Boekwinkel (Stellenbosch):

Saterdag, 29 September. Michael de Jongh, die skrywer van Roots and Routes – Karretjie People of the Great Karoo sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor dié besonderse publikasie wat vroeër vanjaar verskyn het. Die bekende dramaturg, Athol Fugard, sal as sy gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 6 Oktober. Hans Ester en Chris van der Merwe sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor die boek Woordeloos tot verhaal – Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans waarvan hulle die samestellers was. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Michael de Jongh en Athol Fugard gesels eersdaags oor Roots and Routes

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 22 September. Etienne van Heerden sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Tim Huisamen in gesprek wees oor sy bundel kortverhale, Haai Karoo, wat onlangs verskyn het. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 29 September. Michael de Jongh, die skrywer van Roots and Routes – Karretjie People of the Great Karoo sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor dié besonderse publikasie wat vroeër vanjaar verskyn het. Die bekende dramaturg, Athol Fugard, sal as sy gespreksgenoot optree. (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Carel van der Merwe en Etienne van Heerden volgende aan die woord by Protea Boekwinkel

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 15 September. Carel van der Merwe sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor sy nuutste roman, Skaduwee, wat pas verskyn het. Louis Esterhuizen sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 22 September. Etienne van Heerden sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Tim Huisamen in gesprek wees oor sy bundel kortverhale, Haai Karoo, wat onlangs verskyn het. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Loftus Marais en Pienkes du Plessis is die volgende twee sprekers by Protea Boekwinkel

 
Die besonderhede vir ons volgende twee Boekpraatjies is soos volg:

Saterdag, 1 September. Loftus Marais sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) wees om oor sy nuutste digbundel, Kry my by die gewone plek aguur te gesels. Desmond Painter sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Saterdag, 8 September. Uit die pen van Pienkes du Plessis het daar pas drie publikasies verskyn, te wete: Die man, Ek ken jou en Anderkant duskant. Hy sal om 11:00 in Protea Boekwinkel met Ampie Coetzee en Martie Retief-Meiring oor dié drie boeke van hom gesels. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za

Volgende boekpraatjies by Protea Boekwinkel, Stellenbosch: Daniel Hugo, Chris Karsten en Marié Heese

 
Saterdag, 18 Augustus. Daniel Hugo sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) met Zandra Bezuidenhout gesels oor sy nuutste digbundel, Hanekraai. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.

Dinsdag, 21 Augustus. Protea Boekwinkel (Stellenbosch) stel Chris Karsten se derde titel in die Abel Lotz-reeks, Die afreis van Abel Lotz, om 19:00 bekend. Suzette Kotze-Myburgh sal met die skrywer oor dié besonderse publikasie gesels. Lede van die publiek wat dié geleentheid wil bywoon, moet asseblief hul bywoning voor Saterdag, 18 Augustus, bevestig deur die winkel telefonies te skakel by (021) 882 9100 óf ‘n e-pos te stuur na ls.protea@mweb.co.za.

Saterdag, 25 August. Marié Heese will discuss her latest novel, A Triple Headed Serpent, at Protea Bookshop (Stellenbosch). Shirley De Kock-Geller will act as interviewer during this discussion which will commence as per normal at 11:00. Phone (021) 882 9100 for more information or send an email to ls.protea@mweb.co.za.