Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen

@ Sunday Times Books LIVE

Louis Esterhuizen Latest

Die afwesigheid van berge

Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm slaan die leser met die een kragtige golf van poetiese besinning na die ander:

Die “Bedevaartslied” (“Op die reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . ”), “Hooglied” (met stralende liefdespassasies) en “Danklied”.

Dit is die spreker (’n alleman) se reis onderweg na die dood – die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasiëe waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hierdie land.

Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, cliches en jargon is van nie net ’n nuwe Suid-Afrika nie, maar van ’n nuwe tegnologiese era.

’n Persoonlike bundel, maar ook ’n aktuele een.

ISBN-13: 9780798164948
Koop nou